SA Stamboek Nuus | Logix Genetiese Ontleding vir die Merino Ras

Logix Elite Nuusbrief - April 2018  GAAN TERUG


Welkom!

Baie welkom by die heel eerste Logix Nuus, die ELITE nuusbron vir Stamboek deelnemers en vriende. Die nuusbrief spreek ’n behoefte aan om telers en veeprodusente op hoogte te hou van gebeure wat hulle raak, om kennis uit te brei en deel te wees van die nuutste op die front van doeltreffende produksie.

Die nuusbrief sorg ook dat die Logix familie van mekaar se doen en late te hore kom. Stamboek is trots daarop dat die eerste Nuusbrief die lig sien en sien uit daarna om meer te deel in die toekoms. In hierdie eerste uitgawe stel ons die produksie streke en ons tegniese adviseurs aan julle bekend. Die Elite kompetisie is ook nou in volle swang. Lekker lees en gebruik die inligting tot u beste voordeel.

Dr Helena Theron is die redakteur van die nuusbrief en enige idees of nuuswaardighede kan aan haar deurgegee word by helena@studbook.co.za, met onderwerp: Nuusbrief.

 

Aflaaibare Dokumente

# Naam Beskrywing
1. Logix Elite Nuusbrief 1 April 2018 Laai die Nuusbrief in pdf formaat af
 

  Links kliek die dokument naam om oop te maak of Regs kliek die dokument naam en kies Save Target as... om die dokument af te laai.
 



NUUS INDEKS  TERUG NA BO

© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.